Genesis 24:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy maak toe gou haar kruik leeg in die drinkbak en gaan vinnig af na die water toe. Sy het aangehou om water vir die kamele aan te dra totdat almal genoeg gedrink het.

Genesis 24

Genesis 24:12-26