Genesis 24:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Rebekka was ’n besonder mooi meisie en het nog nooit by ’n man geslaap nie. Sy gaan af na die water toe, maak haar kruik vol en kom weer boontoe.

Genesis 24

Genesis 24:10-25