Genesis 23:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

om die spelonk van Makpela op die punt van sy grond aan my af te staan. Wat ook al die prys is waarop besluit word, ek sal dit in julle teenwoordigheid ten volle betaal sodat ek ’n begraafplaas van my eie kan besit.”

Genesis 23

Genesis 23:8-12