Genesis 23:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sekerlik, want jy is ’n gerespekteerde persoon in ons omgewing. Kies vir jou die beste graf waarin jy haar kan begrawe. Nie een van ons sal daarteen beswaar maak nie.”

Genesis 23

Genesis 23:4-14