Genesis 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl almal luister, sê hy vir Efron: “Nee, luister vir mý. Ek sal dit van jou koop. Laat my die volle prys betaal sodat ek my vrou daar kan begrawe.”

Genesis 23

Genesis 23:6-19