Genesis 23:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee, Meneer! Luister tog asseblief vir my. Ek sal die grot en die stuk land vir jou skenk. Ek gee dit vir jou hier in die teenwoordigheid van my mense. Gaan begrawe gerus jou vrou daar.”

Genesis 23

Genesis 23:4-15