Genesis 23:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe Sara 127 jaar oud was,

2. is sy by Kirjat-Arba dood. Dit is Hebron in die land Kanaän. Abraham het daar gerou en oor haar gehuil.

3. Hy het haar lyk net so gelaat, na die leiers van die Hetiete toe gegaan en gesê:

Genesis 23