Genesis 22:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God sê vir hom: “Neem jou seun, jou enigste seun, ja, vir Isak wat jy so liefhet, en gaan na die land Moria. Offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat Ek jou sal wys.”

Genesis 22

Genesis 22:1-12