Genesis 21:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omstreeks hierdie tyd kom Abimelek en Pikol, die bevelvoerder van sy leër, op besoek by Abraham. “Dit is baie duidelik dat God jou help in alles wat jy doen,” sê Abimelek.

Genesis 21

Genesis 21:16-24