Genesis 21:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende oggend het Abraham vroeg opgestaan. Hy het padkos voorberei en ’n velsak met water oor Hagar se skouers gehang. Toe stuur hy haar en hulle seun weg. Sy het doelloos in die wildernis van Berseba rondgedwaal.

Genesis 21

Genesis 21:9-15