Genesis 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar God sê vir Abraham: “Moenie oor die seun en jou slavin ontsteld word nie. Doen soos Sara vra, want uit Isak sal jou nageslag voortgesit word.

Genesis 21

Genesis 21:5-13