Genesis 20:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abimelek laat roep toe vir Abraham. “Wat het jy ons nou aangedoen?” het hy gevra. “Wat het ek verkeerd gedoen om so behandel te word? Ek en my hele koninkryk sou aan ’n groot sonde skuldig gewees het.

Genesis 20

Genesis 20:3-10