Genesis 20:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Stuur haar nou terug na haar man toe. Hy sal vir jou bid, want hy is ’n profeet. Dan sal jy bly lewe. As jy haar nie na hom toe terugstuur nie, kan jy seker weet jy en jou hele huishouding sal beslis sterf.”

Genesis 20

Genesis 20:1-8