In die nag verskyn God toe in ’n droom aan Abimelek en sê vir hom: “Jy speel met die dood, want daardie vrou wat jy geneem het, is alreeds getroud.”