Genesis 20:13-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Toe God my uit my geboorteland laat wegtrek het, het ek vir haar gesê: ‘Waar ons ook al gaan, moet jy asseblief ter wille van my sê dat jy my suster is.’”

14. Abimelek gee toe kleinvee, beeste, slawe en slavinne vir Abraham. Hy gee ook sy vou Sara terug aan Abraham en sê:

15. “Gaan deur my koninkryk en kies vir jou ’n plek waar jy graag wil woon.

Genesis 20