Genesis 20:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar,” antwoord Abraham, “ek was onder die indruk dis ’n goddelose plek hierdie. Ek het gedink: ‘Hulle sal my vrou wil hê en my doodmaak om haar in die hande te kry.’

Genesis 20

Genesis 20:2-12