Genesis 2:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word.

25. Alhoewel die mens en sy vrou sonder klere was, was hulle nie skaam vir mekaar nie.

Genesis 2