Genesis 2:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi.

2. Op die sewende dag was God klaar met alles wat Hy gemaak het en Hy het op die sewende dag na al sy werk gerus.

Genesis 2