Genesis 19:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk, ek het twee dogters, albei nog maagde. Ek sal hulle buitentoe bring. Doen met hulle wat julle wil, maar los hierdie mans uit, want hulle is onder my beskerming.”

Genesis 19

Genesis 19:1-17