Genesis 19:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende oggend sê sy toe vir haar suster: “Ek het laas nag by ons pa geslaap. Kom ons maak hom vanaand weer dronk met wyn en dan gaan jy in om by hom te slaap. Op so ’n manier kan ons deur ons pa ’n nageslag laat voortleef.”

Genesis 19

Genesis 19:27-38