Genesis 19:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Buite die stad waarsku een van die engele: “Vlug vir julle lewe! Moet nêrens in die vlakte gaan stilstaan nie! En moenie omkyk nie! Vlug na die berge, anders sal julle doodgaan.”

Genesis 19

Genesis 19:15-26