Lot is toe vinnig na sy dogters se aanstaande mans om hulle te vertel: “Maak gou, gaan uit die stad uit! Die Here gaan dit verwoes!” Maar die jong mans het gedink hy maak ’n grap.