Genesis 19:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Het jy enige ander bloedverwante hier in die stad?” vra die engele. “Kry hulle uit hierdie plek uit, of dit nou skoonseuns, seuns, dogters of wie ook al is.

Genesis 19

Genesis 19:7-20