Genesis 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die kos gereed was, het hy botter en melk saam met die gaar vleis aan hulle voorgesit. Terwyl hulle eet, het Abraham by hulle onder die boom bly staan om hulle te bedien.

Genesis 18

Genesis 18:6-14