Genesis 18:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl u my dan die eer aandoen om by my te vertoef sal ek ’n bietjie kos laat voorberei sodat u versterk kan word. Vertoef tog ’n rukkie voordat u verder reis.”“Alte seker,” sê hulle. “Doen soos jy gesê het.”

Genesis 18

Genesis 18:1-10