Genesis 18:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uiteindelik sê Abraham: “Here, moet tog nie kwaad word nie. Ek sal net nog hierdie een keer praat. Sê nou daar is net tien?”En die Here sê: “Ter wille van tien mense sal Ek dit nie verwoes nie.”

Genesis 18

Genesis 18:28-33