Genesis 18:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moet asseblief nie vir my kwaad word nie, Here,” het Abraham gepleit. “Laat my toe om te praat. Wat daarvan as daar net 30 is?”Die Here sê: “As Ek 30 daar vind, sal Ek dit nie verwoes nie.”

Genesis 18

Genesis 18:23-33