Genesis 18:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee, ek het nie gelag nie!” antwoord sy, want sy was bang. Maar Hy sê: “Dit is nie waar nie. Jy hét gelag.”

Genesis 18

Genesis 18:7-18