Genesis 18:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê een van hulle: “Omtrent hierdie tyd volgende jaar sal ek weer terugkom. Jou vrou Sara sal dan al ’n seun hê.”Sara het by die ingang van die tent agter hom gestaan en afluister.

Genesis 18

Genesis 18:5-12