Genesis 17:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek verander jou naam. Jy sal nie meer Abram genoem word nie, maar jy sal as Abraham bekend staan, want jy sal die voorvader wees van baie nasies.

Genesis 17

Genesis 17:1-9