Genesis 17:24-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Abraham was 99 jaar oud toe hy besny is

25. en sy seun Ismael was dertien jaar.

26. Albei is op dieselfde dag besny

27. saam met al die ander mans en seuns in die huishouding, dié wat in die huishouding gebore is en dié wat as slawe gekoop is.

Genesis 17