Genesis 17:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op dieselfde dag nog het Abraham sy seun Ismael geneem, asook elke manlike persoon in sy huishouding, en hulle aan die voorhuid besny, presies soos God beveel het.

Genesis 17

Genesis 17:13-27