Genesis 17:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat Ismael betref, Ek sal hom ook seën soos jy gevra het. Ek sal hom seën met ’n ryke nageslag wat ’n groot nasie sal word; twaalf heersers sal uit hom voortkom.

Genesis 17

Genesis 17:13-22