Genesis 17:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Abraham tot op die grond neergebuig en by homself gelag. “Hoe kan ek op 100 jaar pa word?” het hy gewonder. “Daarby is Sara nou 90 jaar. Hoe kan sy geboorte gee?”

Genesis 17

Genesis 17:8-27