Genesis 16:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Dit is hoekom hierdie put Lagai-Roï-fontein genoem word. Dit is nog steeds tussen Kades en Bered.

15. Later het Hagar vir Abram ’n seun in die wêreld gebring. Abram het hom Ismael genoem.

16. Abram was toe 86 jaar oud toe Hagar Ismael vir hom in die wêreld gebring het.

Genesis 16