Genesis 16:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel van die Here sê toe weer vir haar: “Jy is nou swanger met ’n seun wat jy in die wêreld gaan bring. Jy moet hom Ismael noem, want die Here het jou noodkreet gehoor.

Genesis 16

Genesis 16:10-16