Genesis 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here vir Abram: “Weet verseker dat jou afstammelinge vreemdelinge in ’n vreemde land sal wees. Hulle sal 400 jaar lank as slawe verdruk word.

Genesis 15

Genesis 15:11-20