Genesis 15:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abram bring dit toe vir die Here en slag hulle. Hy sny elkeen middeldeur en lê die helftes teenoor mekaar. Die duiwe sny hy egter nie in die helfte nie.

Genesis 15

Genesis 15:9-12