Genesis 14:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Abram terugkom van sy oorwinning oor Kedorlaomer en sy bondgenote, het die koning van Sodom hom in die Sawevlakte (dit is die Koningsvallei) tegemoetgegaan.

Genesis 14

Genesis 14:7-24