Boonop het die Kanaäniete en die Feresiete ook destyds nog in die land gewoon. Toe ontstaan daar ’n rusie tussen Abram en Lot se veewagters.