Genesis 13:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Abram het toe met sy vrou, al hulle besittings en Lot, Egipte verlaat en noordwaarts na die Negev getrek.

2. Abram was baie ryk aan lewende hawe, silwer en goud.

3. Hulle het van plek tot plek deur die Negev getrek op pad na Bet-El toe, na die plek tussen Bet-El en Ai, waar hy voorheen kamp opgeslaan het.

Genesis 13