Genesis 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abram het toe weggetrek soos die Here hom beveel het en Lot het saamgegaan. Abram was 75 jaar oud toe hy uit Haran weggetrek het.

Genesis 12

Genesis 12:1-14