Genesis 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Abram gesê: “Trek weg uit jou land, weg van jou familie en jou ouerhuis en gaan na die land wat Ek jou sal aanwys.

Genesis 12

Genesis 12:1-9