Op hierdie manier het die Here hulle van daar af oor die aarde versprei. Dit was ook die einde van hulle bouprojek van die stad.