Genesis 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nou kyk,” sê Hy, “as hulle, omdat hulle een taal praat, reeds aan die begin sulke dinge kan regkry, dink net wat sal hulle later kan doen. Niks sal meer vir hulle onmoontlik wees nie!

Genesis 11

Genesis 11:1-15