Genesis 11:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ná die geboorte van Serug het Reü nog 207 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.

Genesis 11

Genesis 11:19-27