Genesis 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was ’n voortreflike jagter voor die Here. Sy naam het soos ’n spreekwoord geword en mense het gesê: “Soos Nimrod, die beroemde jagter voor die Here.”

Genesis 10

Genesis 10:8-15