Genesis 10:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die geskiedenis oor die afstammelinge van Noag se seuns, aangedui volgens hulle afstamming en onderskeie nasies. Dit is die stamme waaruit die nasies wat ná die vloed oor die aarde versprei het, afkomstig was.

Genesis 10

Genesis 10:22-32