Genesis 10:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Heber het twee seuns gehad. Die eerste was Peleg (“verdeling”), want in daardie tyd is die mense verdeel en het hulle oor die aarde versprei. Sy broer se naam was Joktan.

Genesis 10

Genesis 10:20-27