Genesis 10:13-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Egipte was die voorvader van die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete,

14. Patrosane, Kaslugiete en Kaftoriete uit wie die Filistyne afgestam het.

15. Kanaän se oudste seun was Sidon, die voorvader van die Sidoniërs. Kanaän was ook die voorvader van die Hetiete,

16. Jebusiete, Amoriete, Girgasiete,

17. Hewiete, Erekiete, Siniete,

18. Arwadters, Semariërs en Hamatiete.

Genesis 10